[ubuntu-za] Ubuntu 10.04 Lucid Alpha 2 Released

Brenton Edgar Scott trixarian at gmail.com
Fri Jan 15 20:08:47 GMT 2010


Waar in Brackenfell is jy? Ek is self in Brackenfell in die Protea 
Hoogte gebied. Die eienaar van die Fairbridge mall se rekenaar winkel 
(PC 100 dink ek is die naam) het gese daar is 'n plek wat Linux destro's 
vir mense kan gee. Ek vergeet die gebied se naam, maar dis nader aan ons 
as UCT of  Stellenbosch. Dis by Frans Coradie af oppad Tygervallei toe. 
Jy kan altyd vir hom die naam vra as jy daar rond is.

--- Brenton



More information about the ubuntu-za mailing list