[ubuntu-za] Ubuntu 10.04 Lucid Alpha 2 Released

Juan Koegelenberg juank at vodamail.co.za
Fri Jan 15 21:03:40 GMT 2010


Hi Brenton
Bly in pennylane net om die draai
Weet van die winkel, sal vra.
Thax
Juan

On Fri, 2010-01-15 at 22:08 +0200, Brenton Edgar Scott wrote:
> Waar in Brackenfell is jy? Ek is self in Brackenfell in die Protea 
> Hoogte gebied. Die eienaar van die Fairbridge mall se rekenaar winkel 
> (PC 100 dink ek is die naam) het gese daar is 'n plek wat Linux destro's 
> vir mense kan gee. Ek vergeet die gebied se naam, maar dis nader aan ons 
> as UCT of  Stellenbosch. Dis by Frans Coradie af oppad Tygervallei toe. 
> Jy kan altyd vir hom die naam vra as jy daar rond is.
> 
> --- Brenton
> 





More information about the ubuntu-za mailing list