[ubuntu-za] Wifi issus rev2a

Frans de waal meesterarend at gmail.com
Mon Jan 6 18:13:36 UTC 2014


On Monday, 6 January 2014, Zabear wrote:

>  Hi Frans, Ek het alles op die netwerk skoongemaak en toe weer die wifi
> dongle ingeprop.
> Hierdie keer het dit die wifi netwerk opgetel -  ons huis sn en die bure
> sn.
>
> ok dit beteken die dongle werk,


> Op die skerm toon dit dat die Wifi dus nou ons huis raaksien en probeer om
> te konnekteer - dit toon die 3 opwaards bewegende half sirkels aan en dit
> dui aan dat ek nou kan diskonnekteer.  Maar die soekery hou aan en dan
> diskonnekteer dit vanself sonder dat dit ooit gekonnekteer het.
>
> jy kan probeer om die ip adres self toe te ken... dit lyk na die simptome
van dhcp wat nie geakttiveer is op die netwerk nie jy sal dit onder network
setting kry jy kan ook kyk wat die ander rekenaar se settings is en die ip
adres opstel om by die se adres te pas,


> ek kry geen error messages tot wifi nie - vir dmesg
>
> Klink reg die dongle werk nou

wat die lsusb betref op die terminaal - in root wys dit net die gewone en
> geen 'error messages' nie. As ek in terminaal op n ander plek moet soek,
> hoe gaan ek waarheen? maw watter kode of opdrag om na watter directory te
> gaan vir lsusb
> help hierdie?
> Rusty
>
>  lsusb
> Bus 001 Device 001: ID 1d6b:0002 Linux Foundation 2.0 root hub
> Bus 002 Device 001: ID 1d6b:0002 Linux Foundation 2.0 root hub
> Bus 001 Device 002: ID 8087:0024 Intel Corp. Integrated Rate Matching Hub
> Bus 002 Device 002: ID 8087:0024 Intel Corp. Integrated Rate Matching Hub
> Bus 001 Device 005: ID 15d9:0a4f Trust International B.V.
> Bus 001 Device 004: ID 1a2c:0002
> Bus 002 Device 022: ID 20f4:648b
> Bus 002 Device 017: ID 03f0:3f11 Hewlett-Packard PSC-1315/PSC-1317
>
>
Hierdie is heeltemal reg ek sien nie die dongle hier nie maar dit kan net
beteken dat sy naam nie in die data basis is nie,

nou vir die volgende

op die rekenaar wat werk kan jy die volgende doen in terminal (nie nodig
vir root nie) maak seker die dongle is in en gekonekteer.

tik in *ifconfig*

dit sal jou die netwerk konneksies gee jy wil net die ip adres van die wlan
konneksie hê om die ander rekenaar soortgelyk op te stel, let daarop dat
die syfer na die laaste punt nooit moet herhaal op 'n huis netwerk nie,
(dit raak tegnies) die res moet alles pressies dieselfde gehou word. dit
sluit in netmask,gateway en dns servers jy kan nou die wifi dongle uit trek
en by die ander rekenaar konekteer.

Hoop jy kom reg

>
>

>
> On 03/01/2014 11:20, Frans de waal wrote:
>
> For starters plug in the dongle then look at dmesg for any error messages
> concerning the WiFi dongle... Then also have a look at the output of the
> lsusb command if you do not under stand the output of the commands paste it
> here and we'll try to help further. Also try looking at the firmware
> packages in synaptic for a solution.
>
> Frans de Waal
> cell: 076 639 8315
> skype: meesterarend1
>
> Wie plant en wie natgooi is nie belangrik nie.
> Die belangrike Eebn is God want dit is Hy wat laat groei.
> 1 Korintiers 3:7
> On Jan 3, 2014 11:07 AM, "Zabear" <zabear1 at gmail.com <javascript:_e({},
> 'cvml', 'zabear1 at gmail.com');>> wrote:
>
>> Hi, on another computer with Ubuntu12.04 I easily connected with a new
>> wifi dongle - it just worked out of the box, know not why or how, but it
>> worked - as it should with Buntu.
>>
>> NOW however I have to connect to another PC, also with Ubuntu 12.04 and I
>> cannot get the Network connection to START SEARCHING WIFI. The wireless
>> area does not even show on the drop-down box.
>> When I go to Wireless and ADD, I enter the name of the ADSL router but do
>> not understand to enter the items under Wireless SSID etc
>>
>> I have tried what I could. Any help would be appreciated.
>> Rusty
>>
>> --
>> ubuntu-za mailing list
>> ubuntu-za at lists.ubuntu.com <javascript:_e({}, 'cvml',
>> 'ubuntu-za at lists.ubuntu.com');>
>> https://lists.ubuntu.com/mailman/listinfo/ubuntu-za
>>
>
>
>
>
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <https://lists.ubuntu.com/archives/ubuntu-za/attachments/20140106/5a5e2e0d/attachment.html>


More information about the ubuntu-za mailing list