[ubuntu-za] Fwd: Re: UBUNTU TERUGVOER

Benico van der Westhuizen benicovdw at gmail.com
Thu Mar 28 11:53:41 UTC 2019


Why not make a usb install disk and boot from there ?

On Thu, Mar 28, 2019 at 1:04 PM Jan <jan at verslank.net> wrote:

> Hi guys, my friend is a real newbie, battling around terminology etc.
>
> Here is a screen shot of his problem which will hopefully help.
>
> Jan
>
>
> -------- Forwarded Message --------
> Subject: Re: UBUNTU TERUGVOER
> Date: Thu, 28 Mar 2019 10:45:24 +0000
> From: David MYNHARDT <vertiblind at hotmail.com> <vertiblind at hotmail.com>
> To: jan at verslank.net <jan at verslank.net> <jan at verslank.net>
>
> MORE MY OU GEDULDIGE BROER!!!!  EK HET AL DIE OPSIES PROBEER,MAAR KRY NET
> MEER "CODING"  AL DIE "SUDO'S" WAT JY VOORGESTEL HET,GEE NET ONMIDDELIK `N
> ": SUDO NOT FOUND" TERUGVOERSOVER DIT DIE TERUGVOER VAN MIKE EN FRANS
> AANGAAN,MOET JULLE NET ONTHOU MY REKENAAR KENNIS IS NOG VROEG 1990 BASIS.SO
> EK HET NIE `N IDEE WAT JULLE BEDOEL MET "ISO,of TELEGRAM CHATS of
> TEAMVIEWERS of HOME FOLDERS{sal ek soiets he??} ENS.NIE.JULLE LAAT MY NOU
> EERS BESEF HOE DOM EK WERKLIK MET  DIE MASJIEN IS.
>  EK DINK DIT SAL HELP AS JULLE KAN SIEN WAT OP MY SKERM IS,SO EK SIT VIR
> JULLE `N FOTO VAN DIE SKERM BY,AS DIT DALK KAN HELP.  DANKIE WEER VIR DIE
> GEDULDIGE HULP.
> DAVID
> ------------------------------
> *From:* Jan <jan at verslank.net> <jan at verslank.net>
> *Sent:* Thursday, 28 March 2019 3:52 AM
> *To:* David MYNHARDT
> *Subject:* Re: UBUNTU TERUGVOER
>
> David kon jy iets uitrig?
>
> By die aanskakel verskyn die opsies wat na so-its lyk:
>
> Ubuntu with Linux 4.15.0.47-generic
> Ubuntu with Linux 4.15.0.47-upstart
> Ubuntu with Linux 4.15.0.47-recovery mode
>
> As jy nie een kies nie dan skop hy na 'n paar sekondes outomaties in op
> die eerste een.
>
> Die tweede (daar kan ook 'n derde een wees) is gewoonlik die vorige
> "kernels" wat kan werk.
>
> Die "recovery mode" gee 'n aantal opsies wat jy kan probeer, maar ek lei
> af dat jy al daar was?
>
> Ek wag vir 'n antwoord van my kundige vrinne.
>
> Groetnis,
>
> Jan
> On 2019/03/27 16:18, David MYNHARDT wrote:
>
> JAN,NET OM JOU OP HOOGTE TE HOU MET MY PROBLEEM.DIT IS NOU AGT DAE AL WAT
> EK MET UBUNT BAKLEI.EK HET NOU ALLES PROBEER WAT JY MY LAAT KRY HET,EN AL
> WAT EK TERUGKRY IS "CANNOT FIND"WAT EK OOKAL INVOER.EK HET OOK VERSKEIE VAN
> MY EIE IDEES PROBEER,SONDER SUKSES.KRY NET GEEN POSITIEWE REAKSIE NIE.(RAAK
> AL BIETJIE MOEDELOOS.)AS JY DALK AAN NOGIETS KAN DINK SAL EK BLY WEES.
> NOG `N ANDER VREEMDE DING WAT NOU GEBEUR,IS DAT ELKE E-POS WAT JY VIR MY
> STUUR,NADAT EK DIT GELEES HET, EENVO0UDIG VERDWYN VAN DIE REKENAAR AF. BAIE
> EIENAARDIG.
>  DAG NET EK SAL JOU LAAT WEET.
> GROETNIS WEER VIR JULLE,
> DAVID
>
>
> --
> ubuntu-za mailing list
> ubuntu-za at lists.ubuntu.com
> https://lists.ubuntu.com/mailman/listinfo/ubuntu-za
>


-- 
Kind Regards
Benico van der Westhuizen
082 963 1263
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <https://lists.ubuntu.com/archives/ubuntu-za/attachments/20190328/6e76a5d2/attachment.html>


More information about the ubuntu-za mailing list